ⓘ Organisasie sonder winsoogmerk

                                     

ⓘ Organisasie sonder winsoogmerk

n Organisasie sonder winsoogmerk is n organisasie wat nie die wins daarvan onder aandeelhouers of eienaars verdeel nie, maar dit aanwend ter bereiking van die doel van die organisasie. Voorbeelde van OSWs sluit in liefdadigheidsorganisasies, vakbonde, en publieke artistiese organisasies. n Organisasie sonder winsoogmerk kan ook ingevolge ander wetgewing in die lewe geroep word, of kan selfs as klubs deur onderlinge ooreenkoms tot stand kom. Die meeste regerings en regeringsagentskappe voldoen aan die definisie van n organisasie sonder winsoogmerk, maar hulle word dikwels nie as tipiese organisasies sonder winsoogmerk beskou nie.

                                     

1. In Suid-Afrika

  • OSWs kan ook ingevolge verskeie ander wette tot stand kom, selfs deur onderlinge ooreenkoms in die geval van kleiner OSWs.
  • Registreer OSWs wat as maatskappye wil inkorporeer by die Maatskappye en Intellektuele Eiendoms Registrasiekantoor as n maatskappy wat nie n aandelekapitaal het nie, en word ingelyf ingevolge die Maatskappywet 71 van 2008, ingevolge die eerste Bylae van daardie Wet.
  • OSWs kan ook registreer by die departement van maatskaplike ontwikkeling ten einde geld van die publiek in te samel as donasies wat aangewend word vir bedryfskapitaal.
                                     

2. Voorbeelde

Enkele voorbeelde van organisasies sonder winsoogemerk:

  • Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge FAK
  • AfriForum, n onafhanklike projek van Solidariteit.
  • Wikimedia-stigting
  • Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
  • Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →