ⓘ Natuur

                                     

ⓘ Natuur

Natuur, in die breedste sin van die woord, verwys na die natuurlike, fisiese, of materiele wêreld, en ook lewe in die algemeen. Sodanig word die natuur en natuurlike van die bonatuurlike onderskei.

Die woord "natuur" is afgelei van die Latynse woord natura, wat "essensiele eienskappe" of "aangebore ingesteldheid" beteken, en in antieke tye letterlik "geboorte" beteken het. Vandag word dit egter algemeen gebruik om na die wildernis of geologie te verwys.

Die natuur omvat plante, diere, ekosisteme, die prosesse wat met lewelose objekte geassosieer word, die natuurwette waarvolgens dinge ontstaan en verander, soos die weer en landoppervlak, asook die materie en energie waaruit dit alles bestaan.

Hoewel die mens self tot die natuur behoort, word die menslike invloed kultuur en kunsmatige omgewing nie tot die natuur gereken nie.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →