ⓘ Siektedatabasis

                                     

ⓘ Siektedatabasis

Die siektedatabasis is ’n databasis op ’n gratis webtuiste wat inligting oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf. Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in Londen in die Verenigde Koninkryk, onderhou.

Die webwerf se verklaarde doel is "onderrig, agtergrondleesstof en algemene belang". Sy beoogde gehoor is "dokters, ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe". Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan, n gekwalifiseerde Britse dokter, aangedui.

Die siektedatabasis is rondom n versameling van konsepte wat met menslike medisyne verband hou gebou. Hierdie konsepte sluit siektes, geneesmiddels, simptome, fisiese tekens en abnormale laboratoriumresultate in. Dit word as items geklassifiseer. Die databasis bevat ongeveer 9 000 items.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →