ⓘ Lyste

Lys van Assiriese konings

Die onderstaande lys van Assiriese konings is veral gebaseer op die Assiriese Koningslys – lyste van konings van dié antieke koninkryk in Noord-Mesopotamie, met inligting bygevoeg uit onlangse argeologiese vondste. Die Assiriese Koningslys sluit regeertye in wat gebaseer is op nou verlore limmu -lyste. Die regeertye stem ooreen met koningslyste van die Hetiete, Babilonie en Antieke Egipte asook met argeologiese rekords, en word beskou as betroubaar vir dié tydperk. Die nommers van 1 tot 110 weerspieel die nommers op die lys, en volg van daar vir konings ná Salmanasser V wat nie op ontdekte ...

Archosauromorpha

Archosauromorpha is ’n infraklas of klade van Diapsida-reptiele wat tydens die Laat Perm vir die eerste keer hul verskyning gemaak het en gedurende die Trias meer algemeen geraak het. Dit is deur Jacques Gauthier, Arnold G. Kluge en Timothy Rowe gedefinieer as die groep wat Archosauria bevat, asook alle Sauria wat nader aan Archosauria is as aan Lepidosauria. Ingesluit in die klade is die groepe Rhynchosauria, Trilophosauridae, Prolacertiformes en Archosauriformes. Terwyl die reptiele bolangs van mekaar verskil eers is almal in aparte subklasse geplaas word hulle almal verbind deur ’n aant ...

Forbes

Forbes is n saketydskrif in die Verenigde State van Amerika. Forbes Magazine is n Amerikaanse sakeblad wat deur B.C. Forbes gestig is, en tans deur sy kleinseun, Steve Forbes gelei word. Die tydskrif is veral bekend vir sy jaarlikse samestelling van n lys met die rykste mense ter wêreld minimum van $ 1 miljard word benodig vir notering. Hulle stel ook elke jaar n lys met die 500 grootste besighede ter wêreld saam. Sedert 2004 publiseer hulle n lys van die 100 magtigste vroue ter wêreld. Hulle bring ook jaarliks ander lyste uit, soos byvoorbeeld: Celebrity 100 List. Bekende mense wat al op ...

Teenpous Martinus IV

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Martinus IV. Teenpous Martinus IV word nie as sulks in die lyste van teenpouse genoem nie. Kardinaal Bernardino Lopez de Carvajal het homself tot teenpous laat verkies op die skismatiese konsilie van Pisa in 1511.

FAQ

n FAQ is n lys van algemene kwelvrae met antwoorde oor n bepaalde onderwerp. Baie webwerwe gebruik FAQ-lyste om besoekers se gereelde vrae te beantwoord. Nuusgroepe op die internet wat oor n spesifieke onderwerp handel gebruik dikwels n FAQ om beginnersvrae te antwoord, sodat die ander gebruikers nie herhaaldelik dieselfde vrae hoef te antwoord nie.

Palmrekenaar

n Palmrekenaar is n verkleinde vorm van die algemene rekenaar en is selfs kleiner as n notaboekrekenaar. Dié onderwerp is só dat die palmrekenaar in die gebruiker se hand sal pas. Dit is amper soos n dagboek op n rekenaar en werk met n battery wat herlaai kan word. Die funksies van n palmrekenaar is beperk, maar dít wat die palmrekenaar kan doen, doen hy op n gespesialiseerde manier. Palmrekenaars kan gewoonlik gebruik word vir Internetdoeleindes soos die stuur en ontvangs van vonkpos en om die Wêreldwye web te blaai. Sommiges kan nog fakse ook stuur en ontvang. Gewoonlik kan palmrekenaars ...

                                     

Nasionale Vergadering van Suid-Afrika

Die Nasionale Vergadering is die laerhuis van die Parlement van Suid-Afrika, gelee in Kaapstad, Wes-Kaap. Dit bestaan uit nie minder as 350 en nie meer as 400 parlementslede nie. Die helfte van die lede van die Nasionale Vergadering word vir vyf jaar op proporsionele grondslag van n nasionale lys verkies en die ander helfte van provinsiale lyste. Die Speaker van die Nasionale Vergadering beklee die voorsitterstoel vir die vergadering.

                                     

JPL Small-Body Database

Die JPL Small-Body Database is ’n sterrekundige databasis oor klein Sonnestelselliggame. Dit word onderhou deur die Jet Propulsion Laboratory en Nasa, en verskaf inligting oor alle bekende asteroïdes en verskeie komete, insluitende wentelparameters en -diagramme, fisiese diagramme en lyste publikasies oor die klein liggaam. Die databasis word daagliks bygewerk.

                                     

Lys van Afrika-atletiekrekords

Lys van Noord-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Oseaniese atletiekrekords Lys van Suid-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Asiatiese atletiekrekords Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords Lys van Europese atletiekrekords

                                     

Lys van Asiatiese atletiekrekords

Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords Lys van Afrikaanse atletiekrekords Lys van Europese atletiekrekords Lys van Noord-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Oseaniese atletiekrekords Lys van Suid-Amerikaanse atletiekrekords

                                     

Lys van Europese atletiekrekords

Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords Lys van Afrikaanse atletiekrekords Lys van Oseaniese atletiekrekords Lys van Noord-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Suid-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Asiatiese atletiekrekords

                                     

Lys van Noord-Amerikaanse atletiekrekords

Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords Lys van Afrikaanse atletiekrekords Lys van Oseaniese atletiekrekords Lys van Europese atletiekrekords Lys van Suid-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Asiatiese atletiekrekords

                                     

Lys van Oseaniese atletiekrekords

Lys van Afrikaanse atletiekrekords Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords Lys van Noord-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Suid-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Europese atletiekrekords Lys van Asiatiese atletiekrekords

                                     

Lys van Suid-Amerikaanse atletiekrekords

Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekords Lys van Afrikaanse atletiekrekords Lys van Noord-Amerikaanse atletiekrekords Lys van Oseaniese atletiekrekords Lys van Asiatiese atletiekrekords Lys van Europese atletiekrekords

                                     

Lys van bergpasse in Namibië

Hierdie bladsy is ’n lys van bergpasse in Namibie. Gaubpas Gamsbergpas Tsarishoogtepas Robbiespas Kuisebpas Joubertpas Bosuapas Grootbergpas Spreetshoogtepas Kupferbergpas Ushoogtepas Tsumebpas Van Zylspas Remhoogtepas, Namibie

                                     

Lys van profetiese Bybelboeke

Hierdie is n lys van profetiese Bybelboeke in die Ou en Nuwe Testament van die Bybel en in die Tenach. In die Ou Testament / Tenach was die profete by uitstek kanale van God se kommunikasie met mense. Hulle was" hoorders” van God se boodskap," sieners” van wat God beplan," woordvoerders” van God wat sy wil aan die volk oorgedra het en" voorbidders” vir die mense wat by God vir hulle ingetree het.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →