ⓘ Vervoer

Vervoer

Vervoer gaan oor die verskuiwing van mense en goedere van een geografiese ligging na n ander. Goedere kan verskeie dinge insluit soos byvoorbeeld lewende handel, kos, roumateriaal, verwerkte goedere ens. Logistiek is die wetenskap waarvolgens vervoer beplan en bedryf word. Die mens was oorspronklik aangewese om goedere te vervoer deur dit te dra, en het later die gebruik van diere soos perde, osse en kamele bemeester. Die volgende groot deurbraak vir die mens was die uitvinding van die wiel wat waens getrek deur diere verwesentlik het. Met meganisasie en die ontwikkeling van enjins is n dr ...

Vaatplant

Die vaatplante, tracheofiete of hoer plante is plante in die koninkryk Plantae wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van water, minerale, en gefotosinteerde produkte deur die plant. Vaatplante sluit in die varings, kolfmosse, perdesterte, bedeksadiges, keeldraende plante en ander naaksadiges. Die wetenskaplike name vir vaatplante is Tracheophyta en Tracheobionta, maar dit word nie gereeld gebruik nie. Nievaatplante sluit vroeer ontwikkelde stamme in Plantae soos mosse, horingblad, en lewermosse in en lede van ander ryke soos verskeie alge. Die vaatplante word op twee maniere onders ...

Dipuo Peters

Elizabeth Dipuo Peters was n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die regerende African National Congress. Dipuo Peters was die Minister van Vervoer van die Republiek van Suid-Afrika vanaf 10 Julie 2013 tot 30 Maart 2017 in die Zuma-administrasie. Sy was voorheen die Minister van Energie van 2009-2013 nadat sy as opvolger van Manne Dipico as die tweede Premier van die Noord-Kaap gedien het van 22 April 2004 tot 10 Mei 2009. Dipuo Peters is n lid van die African National Congress en dien in die Vroueliga se Nasionale Uitvoerende Kommittee. Sy het in April 2017 as lid van di ...

Trein

n Trein is n voertuig wat op n spoor beweeg en uit een of meer trokke of waens bestaan. Treine word gebruik om mense, diere en goedere te vervoer. Die plek waar treine stop, sodat mense kan op- of afklim, word n treinstasie genoem. Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep. Alle treine word beheer deur n bestuurder wat die trein moet versnel en rem. Die bestuurder van n trein word die masjinis genoem.

Sediment

Sediment is materiaal wat natuurlik voorkom wat afgebreek is deur prosesse van verwering en erosie, en is daarna deur die werking van die wind, water, ys en/of deur die krag van swaartekrag wat op die deeltjies inwerk, vervoer. Byvoorbeeld, slik sak uit suspensie via sedimentasie en vorm grond. Sedimente word hoofsaaklik deur water fluviale prosesse, wind eoliese prosesse en gletsers vervoer. Strandsand en rivierkanaalneerslae is voorbeelde van fluviale vervoer en afsetting, alhoewel sediment ook dikwels uit stadigbewegende of stilstaande water in mere en oseane uitsak. Woestynsandduine en ...

Skip

n Skip is n groot voertuig wat gebruik word om op water te reis. Dit is groter as n boot. Skepe word vir vervoer, reis, handel en oorlogvoering gebruik. Die belangrikste kenmerk van n skip is sy dryfvermoe, wat by waterverplasende skepe, die mees algemene skeepsvorm, deur die romp gelewer word. Die dryfvermoe word beinvloed deur die vrag van die skip, en word aangedui deur die Plimsoll-lyn. Hierdie konstruksie sorg vir die sterkte en waterdigte afsluiting van n skip. Ander belangrike kenmerke is dat die skip homself moet kan voortbeweeg en gestuur kan word.

Fikile Mbalula

Fikile Mbalula is n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 minister van vervoer. Hy is n lid van die African National Congress se Nasionale Uitvoerende Komitee. Mbalula het vantevore as die Adjunkminister van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien en is n voormalige president en sekretaris-generaal van die ANC-jeugliga.

Isaac Seitlholo

Isaac Seitlholo is n Suid-Afrikaanse politikus en n lid van die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert 27 Junie 2019 as lid van die portefeuljekomitee oor vervoer.

Bloedvat

Die term bloedvat verwys na slagare, are en kapillêre vate. Die struktuur van bloedvate in die liggaam van n soogdier kan beskryf word as n netwerk van buise waardeur bloed na die res van die liggaam vervoer word.

Lugmagbasis Waterkloof

Lugmagbasis Waterkloof is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee in die buitewyke van Pretoria, en is die SALM se besigste lughawe. Dit lê 8 km noordoos van Centurion, Gauteng en 6.2 km van Lugmagbasis Swartkop, op n hoogte van 1 506 meter bo seevlak. Die basis se slagspreuk is Acquirit Qui Tuetur Hy wat verdedig, bekom.

Boot

n Boot is enige tipe watervaartuig, gewoonlik groter as n skuit, maar heelwat kleiner as n skip. Bote kan op riviere, damme, mere en aan die kus van die oseaan gebruik word. Dit word veral benut vir ontspanning, noodsaaklike vervoer, as hengelplatform of vir maritieme patrolliewerk. Passasierskepe, vragskepe, tenkskepe, sleepbote, treilers, ligters, barkasse, motorbote en jolle hierdie en baie ander soorte vaartuie kan in groot getalle in die hawens van die wêreld gesien word. Sommige is groot en ander is klein, sommige is mooi en vinnig en ander is lelik en stadig. Maar elkeen is spesiaal ...

Dagen H

Dagen H, deesdae "Högertrafikomläggningen" genoem, was die dag 3 September 1967, waarop al die motorverkeer op Swede se paaie oorgeskakel het om aan die regterkant van die pad te ry. Die "H" staan ​​vir "Högertrafik", die Sweedse woord vir "regterkantse verkeer".

Dierevervoer

Dierevervoer, waar verskillende diere gebruik word om mense en vrag te vervoer, is reeds eeue lank deel van die mens se bestaan. Hoewel moderne vervoer op land, op water en in die lug deurlopend verbeter word, is daar steeds plek vir dierevervoer – veral in afgelee gebiede met gebrekkige infrastruktuur. Dit sluit in woestyngebiede, moeilik begaanbare bos- en berggebiede, die Pole en dele van die noordelike lande waarvan dele dikwels onder sneeu of ys is.

Pad

n Pad is n smal strook land wat twee of meer plekke met mekaar verbind. Paaie word gewoonlik skoongemaak sodat dit maklik is om daaroor te beweeg. So sal die grond gelykgemaak word en bome, bosse en klippe verwyder word. Die oppervlak kan uit grond of gruis bestaan, maar kan ook geteer of met stene uitgelê wees. Mense het van die vroegste tye paaie gemaak. Die Romeinse paaie en die Inkas se paaie vir koerierdienste is bekende voorbeelde hiervan. Dit was egter makliker en vinniger om riviere n waterweg vir vervoer te gebruik. Tydens die Industriele Revolusie word die spoorweg uitgevind. n S ...

Rytuig

Die ontwikkeling van rytuie is sinoniem met die ontwikkeling van die beskawing. Sedert die vroegste tye het die mens n drang na reis en verkenning gehad om so die beskawing uit te dra, en rytuie was hiervoor noodsaaklik. Reeds in 5 000 v. C. is die slee waarskynlik al gebruik, en teen ca. 700 v.C. was die strydwa reeds in Engeland bekend. In Suid-Afrika moes n onherbergsame binneland verken word en Europese waens is vir hierdie doel by die Suid-Afrikaanse toestande aangepas. Jare later, toe rytuie hier gevestig was, het Suid-Afrika nie agteruitgestaan vir die res van die wêreld wat n versk ...

Televoering

Televoering, ook teleportering of teleportasie, is die oordrag van materie van die een plek na n ander sonder om die fisiese ruimte tussen hulle te betree. Bykans op dieselfde oomblik verdwyn n voorwerp op een plek en verskyn op n ander. n Denkbeeldige masjien wat in die wetenskapsfiksieverhale gebruik word, staan bekend as die televoerder of teleporteerder. Die term is die eerste keer in 1931 deur die Amerikaanse skrywer en joernalis Charles Fort gebruik en is veral bekend uit Star Trek "Beam me up, Scotty!".

Toektoek

n Toektoek is n openbare vervoermiddel wat grootliks in Asiatiese lande en veral in Thailand voorkom. Dit is n gemotoriseerde riksja waarin n aantal passasiers vervoer kan word. Vir die aandrywing word meestal n tweeslagenjin gebruik wat n karakteristieke toek-toekklank voortbring. Daarmee is die naam meteens verklaar. Daar is baie variante, byvoorbeeld die Bajaj of die Vespacar. Die passasiersitplek is met n seiltjie of dakkie bedek. Toektoeks het drie wiele: twee wiele agter een voor. Hulle is baie soepel en beweeglik in druk stadsverkeer. In sommige plekke word die toektoeks uitbundig v ...

Transatlantiese tonnel

n Atlantiese tonnel is n teoretiese tonnel wat onderdeur die Atlantiese Oseaan tussen Noord-Amerika en Europa sal strek, moontlik vir doeleindes soos massavervoer. Sommige voorstelle stel tegnologies gevorderde treine voor wat n moontlike spoed van 500 tot 8 000 kilometer per uur sal kan bereik. Die meeste voorspellers van só n tonnel verwag dat dit tussen die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk sal strek, of dan meer spesifiek tussen New York en Londen. Voordele in vergelyking met lugvervoer vliegtuie is hoer spoed, en die gebruik van elektrisiteit in plaas van skaars oliegebaseerd ...

Vakuumtrein

Die Vakuumtrein is n konsep wat reeds oor n honderd jaar gelede voorgestel is en tans ontwerp word vir toekomstige hoe-spoed spoorwegvervoer. Hierdie konsep behels beweging deur magnetiese levitasie binne-in lugontruimde of gedeeltelik-lugontruimde buise of tonnels. Die gebrek aan lugweerstand sal vakuumtreine in staat stel om minimale krag te gebruik om teen baie hoe spoed te beweeg, tot 6 400-8 000 km/h, of 5-6 keer die spoed van klank by standaardtoestande, en eweneens baie goedkoop. Alhoewel die tegnologie tans ondersoek word vir die ontwikkeling van plaaslike netwerke, is voorstanders ...

Verkeersirkel

Sien ook: Padtekens in Suid-Afrika In Suid-Afrika moet bestuurders wat n verkeersirkel nader, aan aankomende verkeer van regs toegee, links draai wanneer dit veilig is en kloksgewys om die sentrale eiland beweeg. Verkeersirkels word in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap met padteken R137 aangedui. Dit is n bevelteken met drie wit pyle in die middel wat kloksgewys in die rondte wys. Wanneer hierdie teken nie voldoende sigbaar is nie of die verkeersirkel bestuurders mag verras, word padteken W201 aangewend om verkeer van n naderende sirkel te waarsku. Dit is n waarskuwingteken met ...

Vragmotor

n Vragmotor of trok is n tipe vragvoertuig wat gebruik word om goedere op paaie te vervoer. Die meeste vragmotors het dieselenjins, wat diesel as brandstof gebruik. Die woord "trok" kom van die Griekse woord "trochos", wat "wiel" beteken.

Vragvoertuig

n Vragvoertuig is n tipe voertuig wat ontwerp is om n vrag te vervoer. Vragvoertuie is n noodsaaklike element van moderne ekonomiee, waar goedere van vervaardigers na store en uiteindelik na verbruikers geneem word. So moet brandstof van raffinaderye na petrolstasies vervoer word, en winkels se voorraad moet voortdurend aangevul word. Daar is verskeie tipes vragvoertuie. Die beste metode van vervoer word gewoonlik bepaal deur die kostes verbonde, asook afstande, terrein en infrastruktuur wat tussen die vervoerpunte beskikbaar is. Voorbeelde van vragvoertuie sluit in: Bakkie Goederetrein Vr ...

Wa

’n Wa is ’n voertuig wat vir die vervoer van goedere en ook mense gebruik word en is meestal vierwielig, soos ’n ossewa, perdewa, sleepwa en ’n woonwa. Dit is bekend dat die wiel en die wa min of meer dieselfde tyd ontwikkel is, vermoedelik heel eerste deur die Mesopotamiers sowat 5 500 jaar gelede, toe mense ontdek het dat dit heelwat makliker is om slee te trek wanneer dit met houtwiele toegerus is. Daarna het die wa vinnig veld gewen in Europa en die sentrale deel van Asie. Dit was hoofsaaklik tweewielwaens en die Grieke en Romeine het byvoorbeeld later ligter en vinniger waens as dié v ...

Watervervoer

Watervervoer is die verplasing van mense, diere en goedere van een punt na ’n ander op see, riviere, kanale, damme en mere deur skepe, bote en vlotte. Laasgenoemde is ’n drywende platform wat van ’n verskeidenheid materiaalsoorte gemaak word, insluitend vate, boomstompe, planke en riete.

                                     

Voertuig

n Voertuig is n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer. Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse, motorvoertuie, motorfietse, treine, skepe, bote en vliegtuie.

                                     

Alexandra Beukes

Alexandra Beukes is sedert Junie 2019 n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Tussen 2009 en 2019 het sy as n lid van die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer gedien. Beukes was kortliks in 2017 die Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling.

                                     

Passasier

n Passasier is n persoon wat reis in n voertuig, maar het min of geen verantwoordelikheid vir die take wat nodig is vir die voertuig om sy bestemming te bereik nie. Persone wat self nie in beheer is van die voertuig nie, maar wel n diens of taak verrig, word nie as n passasier gesien nie soos bv. n lugwaardin op n vliegtuig.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →